Numbers 23

13 Balak het sy arm gegryp. "Kom. Ons sal 'n ander plek probeer. Jy sal net 'n deel van hulle daarvandaan sien, nie almal nie. Vervloek hulle van daardie plek af."