Numbers 1

1 Jahwe het met Moses in die Sinai-woestyn gepraat. Die Tent van Ontmoeting het net daar gestaan. Eerste dag van die tweede maand. Israel het een jaar tevore uit Egipte gestap. Jahwe het gesê,

47 Maar die Leviete was nie in hierdie telling nie. Hulle is eenkant gesit van al die ander stamme.