Genesis 49
1 Jakob het sy seuns geroep. Almal van hulle. "Kom nader! Kom staan hier om my! Ek sal vir julle vertel wat volgende gaan gebeur. Ek sal vir julle vertel wat kom in die dae wat voorlê."
29 Toe praat Jakob vir oulaas. "Ek is besig om te sterf. Ek gaan na my voorvaders toe. Begrawe my by hulle. In die grot. In die land wat aan Efron die Hetiet behoort het."