Genesis 48
1 Tyd het verbygegaan. Toe kom iemand na Josef met nuus. "Jou pa is baie siek!" Josef het sy twee seuns, Manasse en Efraim, gevat en na hom toe gegaan.
13 Josef het Efraim aan sy regterkant gesit, na Israel se linkerhand toe. Hy het Manasse aan sy linkerkant gesit, na Israel se regterhand toe. Hy het hulle nader gebring.