Genesis 47
1 Josef het na Farao toe gegaan. Hy het gesê: "My pa en my broers het uit Kanaän gekom! Hulle het hul skape, hul beeste en alles wat hulle besit, saamgebring. Hulle is nou in Gosen."
11 Josef het vir sy pa en broers grond in Egipte gegee. Hy het hulle in die beste deel gesit. Dit was die land Rameses. Farao het gesê hulle kan dit kry.