Psalms 8
1 Vir die een wat die musiek lei. Speel dit op die harp uit Gat. 'n Lied wat Dawid geskryf het. Jahweh, ons Meester, jou naam is oral op hierdie aarde pragtig! Jou heerlikheid reik hoër as die lug!