Psalms 65

1 Vir die koorleier. 'n Psalm wat Dawid geskryf het. 'n Lied. Lof wag vir U in Sion, God! Ons sal elke liewe belofte hou wat ons gemaak het!