Psalms 64
1 Vir die koorleier. 'n Psalm wat Dawid geskryf het. God, hoor my stem as ek bang uitskree! Beskerm my lewe teen vyande wat my met vrees vul!