Psalms 52

1 Vir die musiekleier. 'n Leersang van Dawid, toe Doëg die Edomiet vir Saul gaan sê het: "Dawid het na Ahimelek se huis toe gegaan." Jy spog oor die seer wat jy veroorsaak! Jy dink jy is so sterk! Maar God se getroue liefde hou aan en aan, dag na dag!