Psalms 51

1 Vir die musiekleier. 'n Psalm deur Dawid, nadat Natan die profeet na hom toe gekom het toe hy by Batseba geslaap het. Wees my genadig, God! Jou lojale liefde raak nooit op nie! Jou tere genade is so groot! Vee alles uit wat ek verkeerd gedoen het!

10 God, maak 'n skoon hart binne-in my! Sit dit self daar in! Gee my 'n gees wat vasstaan!