Psalms 19

1 Vir die musiekleier. 'n Lied van Dawid. Die lug skree oor hoe groot God is! Die wye lug daarbo vertel die storie van wat sy hande gemaak het!