Numbers 7

89 Moses het in die Tent van Ontmoeting ingestap om met Jahweh te praat. Toe hoor hy dit! Die stem het van bokant die genadetroon op die Verbondsark gekom, tussen die twee gérubs. Net daar het Jahweh met hom gepraat!