Numbers 13

1 Jahweh het met Moses gepraat.

21 Die twaalf mans het uitgegaan. Hulle het deur die hele land gestap, van die woestyn van Sin ver in die noorde tot by Rehob, naby die pad na Hamat.

26 Hulle het reguit na Moses en Aäron gestap by Kades in die woestyn van Paran. Elke liewe persoon in die kamp het saamgedrom. Die spioene het die vrugte vir almal gewys.