Genesis 40

1 Tyd het verbygegaan. Twee van die koning se manne het hom kwaad gemaak. Die een man het die koning se wyn geskink. Die ander man het die koning se brood gebak.

9 Die wynman was eerste. "In my droom het 'n wingerdstok reg voor my gegroei.

20 Drie dae het verbygegaan. Die koning het 'n groot partytjie gehou. Dit was sy verjaarsdag. Hy het geroep dat die wynman en die broodman uitgebring moet word.