Genesis 10

1 Hier is die seuns wat Noag gehad het: Sem, Gam, en Jafet. Na die vloed het hulle almal seuns gekry.

8 Kus het nog 'n seun gehad. Nimrod. Hierdie seun het 'n vegter geword. Die eerste groot vegter wat die aarde ooit gesien het.