Psalms 90 1 'n Gebed wat Moses, die man van God, gebid het. Meester, U was ons veilige plek vir elke familie voor ons!