Psalms 74

1 'n Lied van Asaf. God, hoekom het jy ons weggestoot? Hoekom brand jou woede nog steeds teen die skape wat jy oppas?

9 Daar is geen wonderwerk om vir ons hoop te gee nie! Daar is geen profeet oor nie! Niemand weet wanneer dit gaan eindig nie!

13 Jy het die see in twee geskeur met jou krag! Jy het die koppe van seemonsters in diep water stukkend geslaan!