Psalms 72

1 'n Gebed van Salomo. O God, gooi U regverdige manier van lei in die koning in! Laat U regte paaie deur die koning se seun vloei!