Psalms 69 1 Vir die koorleier. Op die wysie Lelies. Geskryf deur Dawid. Red my, God! Die water styg tot by my nek!