Psalms 62 1 Vir die koorleier. Vir Jedutun. 'n Psalm van Dawid. Ek bly stil voor God. Ek wag. Hy is die enigste Een wat my red.