Psalms 54

1 Vir die musiekleier, met snaarinstrumente. 'n Leersang van Dawid, toe die Sifiete na Saul toe gegaan het en gesê het: "Dawid kruip by ons weg, of hoe?" God, red my! U weet wie U is! Gebruik u krag om dinge vir my reg te maak!