Psalms 5

1 Vir die een wat die musiek lei. Gebruik die fluite. 'n Lied wat Dawid geskryf het. Jahweh, luister na wat my mond sê! Let op die geluide wat ek maak wanneer ek nie eers woorde kan vind nie!