Psalms 46

1 Vir die musiekleier. Deur die seuns van Korag. 'n Lied. God is ons wegkruipplek en ons krag! Hy is die hulp waarop ons kan staatmaak wanneer alles uitmekaar val!

10 Hy sê: "Hou op baklei! Wees stil! Weet dat Ek God is! Ek sal onder alle nasies geëer word! Ek sal hoog oor die hele aarde gelig word!"