Psalms 137

1 By die riviere van Babilon het ons gesit en huil. Ons het gehuil toe ons aan Sion dink.

4 Maar hoe kan ons 'n lied oor Jahweh sing in 'n land wat nie ons s'n is nie?