Psalms 126

1 'n Lied vir die Opgaan. Toe Yahweh Sion se mense terug huis toe gebring het, het ons gevoel asof ons in 'n droom was!