Psalms 122

1 'n Pelgrimslied. Van Dawid. Ek was so bly toe hulle vir my sê, "Ons gaan na die huis van Jahwe toe!"