Psalms 118

22 Die bouers het een klip opgetel en dit in die asblik gegooi! Maar daardie klip het die belangrikste een in die hele gebou geword! Nou hou dit alles bymekaar!