Psalms 110
1 'n Lied van Dawid. Jahwe het vir my koning gesê: "Sit hier aan my regterkant. Ek sal jou vyande onder jou voete sit!"
4 Jahwe het 'n belofte gemaak en sal nie van plan verander nie! "Jy is vir altyd 'n priester, soos Melgisedek!"