Genesis 8

1 Maar God het Noag onthou. Hy het die diere in die boot onthou. God het 'n wind oor die aarde laat waai. Stadig het die water begin sak.

8 Toe het Noag 'n duif uitgestuur. Hy wou sien of die water gesak het.

10 Hy het nog sewe dae gewag. Toe het hy die duif weer uitgestuur.

18 Noag het uitgestap in die son. Sy seuns het agter hom gekom. Sy vrou het gekom. Sy seuns se vroue het gekom.