Genesis 5
1 Hier is die familielyn van Adam af. Toe God die eerste mense gemaak het, het hy hulle gevorm om soos hyself te lyk.
21 Henog het 65 jaar op hierdie aarde geloop. Toe kom daar 'n seun. Hy het hom Metusalag genoem.
28 Lameg het 182 jaar op hierdie aarde geloop. Toe kom daar 'n seun.