Genesis 43

1 Die honger het erger geword.

15 Die broers het die geskenke gevat. Hulle het dubbel die geld gevat. Hulle het Benjamin saamgevat. Hulle het al die pad Egipte toe geloop en voor Josef gestaan.