Genesis 27
1 Jare het verbygegaan. Baie jare. Isak het baie oud geword. Sy oë het donker geword. Hy kon glad niks meer sien nie. Hy het na Esau geroep. Sy eerste seun. "My seun!" Esau het vinnig gekom. "Hier is ek, Pa!"
5 Rebekka was naby. Sy het elke woord gehoor wat Isak vir Esau gesê het. Elke liewe woord. Esau het gegaan om te jag. Sy het vinnig beweeg.
15 Rebekka het Esau se beste klere gegryp. Sy het dit vir Jakob aangetrek.
30 Isak het opgehou praat. Jakob het uitgeglip. Net toe stap Esau in van die jag.