Genesis 17
1 Abram het 99 jaar oud geword. Jahwe het na hom toe gekom. "Ek is El Sjaddai. God wat Baie Sterk is. Loop naby aan my. Leef met 'n vol hart."
9 God het vir Abraham gesê: "Jy moet my verbond hou. Jy. Jou kinders. Almal wat na jou kom moet dit hou."
15 God het vir Abraham gesê: "Jou vrou Sarai kry 'n nuwe naam. Noem haar nou Sara."